Winamp Logo
Kortom Cover
Kortom Profile

Kortom

Afrikaans, Literature, 1 season, 487 episodes, 6 days, 10 hours, 24 minutes
About
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Episode Artwork

Kortom 20 Februarie 2024

‘n Interessante projek waarin 56 skrywers genader is om in kortverhaal-styl Suid-Afrika te verbeeld, kry beslag wanneer Anrich Herbst Jo Prins se BOLAND en AS DIE WINGERD ROEP deur Emile Joubert voorlees. Die boek se titel is HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
2/20/202415 minutes, 36 seconds
Episode Artwork

Kortom 13 Februarie 2024

Johann Nel jaag vir oulaas spoke op. Hy lees CJ Langenhoven se spookstories, JOSEF DIE SWERWENDE JOOD en STEM UIT DIE SEE.
2/13/202413 minutes, 28 seconds
Episode Artwork

Kortom 06 Februarie 2024

Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, DIE SPOOK VAN VERGELEË en AFSPRAAK MET ‘N SPOOK.
2/6/202424 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Kortom 30 Januarie 2024

Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, KLEIN SWAAP EN DIE SPOOK en DIE SPORE.
1/30/202422 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Kortom 23 Januarie 2024

Johann Nel lees CJ Langenhoven se kortvehale, DIE WANDELENDE GERAAMTE en DIE TREIN-SPOOK.
1/23/202422 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Kortom 16 Januarie 2024

Luister verder na spookstories wat gegroepeer is deur regisseur Johan Rademan en voorgelees word deur Johann Nel. Die kuns van storie vertel van Langenhoven is alom bekend en die boek wat saamgestel en effens gemoderniseer is deur Wendy Maartens, Die tralies in die veld, Die hangende gedaantes en Polka, die hond maak hul verskyning.
1/16/202424 minutes, 4 seconds
Episode Artwork

Kortom 9 Januarie 2024

Vanaand stoom ons voort in met 'n reeks spookstories van CJ Langenhoven. Die regisseur is Johan Rademan en Die wit hond en Die vrou voor die hek wag op ons. Die voorleser is Johann Nel.
1/9/202423 minutes, 34 seconds
Episode Artwork

Kortom 2 Januarie 2024

Ons begin met 'n reeks spookstories van CJ Langenhoven. Die stories kom al van 1933 af aan en Wendy Maartens het dit so 'n bietjie geskuur en geskaaf om dit effe meer modern te maak. Die regisseur is Johan Rademan en die eerste 2 spookstories Die dik muur en Die slaapwandelaar word ingelei deur n Brief van Kerneels self en word voorgelees deur Johann Nel.
1/2/202426 minutes, 13 seconds
Episode Artwork

Kortom 12 Desember 2023

In Kortom kry Richard van der Westhuizen weer die geleentheid om ‘n storie te lees. Hierdie keer lees hy ‘n spookstorie uit die pen van  C. J. Langenhoven. Die Spore, kom uit die bundel, Die Wandelende Geraamtes en ander Spookstories. Dit is saamgestel deur Wendy Maartens. En die uitgewers is Protea Boekhuis. 
12/12/202317 minutes, 25 seconds
Episode Artwork

Kortom 5 Desember 2023

Richard van der Westhuizen is die leser in Kortom. Richard lees twee van sy eie stories. Agterpaaie, is die eerste storie en dit kom uit die bundel, Hierdie Land. Die uitgewers is Protea Boekhuis. Die tweede storie is Asblik. Asblik kom uit die bundel, Iewers Erens. En Protea Boekhuis die uitgewers.
12/5/202317 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Kortom 28 November 2023

Amoré Bekker is weer agter die mikrofoon in Kortom. Hierdie keer lees sy Marlene Malan se storie, “Die dood is ons storie”. 
11/28/202313 minutes
Episode Artwork

Kortom 21 November 2023

Amore Bekker lees stories wat deur RSG-luisteraars geskryf is. Dit kom uit die bundel, EK HET 'N ENGEL GESIEN.
11/21/202323 minutes, 18 seconds
Episode Artwork

Kortom 14 November 2023

Pietie Beyers lees Regardt Visser se kortverhaal, Q20.
11/14/202314 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Kortom 7 November 2023

Philru van Achterberg lees Hennie Aucamp se kortverhaal, ‘N BAKSEL IN DIE MÔRE.
11/7/202317 minutes, 43 seconds
Episode Artwork

Kortom 31 Oktober 2023

Denver Vraagom lees Roela Hattingh se kortverhaal, RIEME.
10/31/202313 minutes, 20 seconds
Episode Artwork

Kortom 24 Oktober 2023

Heidi Mollentze lees Chris Karsten se kortverhaal, GIF IN DIE MARICO.
10/24/202325 minutes, 2 seconds
Episode Artwork

Kortom 17 Oktober 2023

Pietie Beyers lees Roela Hattingh se kortverhaal, BOOMPLANTDAG.
10/17/202317 minutes, 43 seconds
Episode Artwork

Kortom 3 Oktober 2023

Ons luister na die eerste deel van KIND IN DIE MIDDEL, wat handel oor die moord op Charles Theron. Dis ‘n ware verhaal geskryf deur Chris Karsten. Heidi Mollentze is die voorleser.
10/3/202324 minutes
Episode Artwork

Kortom 26 September 2023

Ilse Klink lees Riana Scheepers se kortverhaal, DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.
9/26/202314 minutes, 33 seconds
Episode Artwork

Kortom 19 September 2023

Donovan Petersen lees twee kortverhale uit die pen van Frederik de Jager - 'N OOMBLIK VAN STILTE VOOR DIE SKARE en 'N FOTO VAN WAT NIE MEER IS NIE.
9/19/202314 minutes, 42 seconds
Episode Artwork

Kortom 12 September 2023

Veronique van Heyningen lees Riana Scheepers se kortverhaal, TANT MARJA KOOK STROOP.
9/12/202324 minutes, 48 seconds
Episode Artwork

Kortom 5 September 2023

Ilse Klink lees Chantél Venter se kortverhaal, DIKKER AS WATER.
9/5/202311 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Kortom 29 Augustus 2023

Dean Balie lees 'n monoloog wat hy geskryf het as deel van Litnet se Stemme-reeks. Die titel is MY OUMA - DIE BAKKER, DIE BOKSER.
8/29/202318 minutes, 30 seconds
Episode Artwork

Kortom 22 Augustus 2023

Shemane Harris lees Wilma Paulse se kortverhaal, BLOED IS DIKKER AS TYD.
8/22/202323 minutes, 54 seconds
Episode Artwork

Kortom 15 Augustus 2023

Dean Balie lees Nataniël se kortverhaal, WINKEL TOE.
8/15/202313 minutes, 15 seconds
Episode Artwork

Kortom 8 Augustus 2023

Johny Klein lees Hannes Stander se kortverhaal, OOM KAPEL SE LAASTE REIS.
8/8/202321 minutes, 36 seconds
Episode Artwork

Kortom 1 Augustus 2023

Marcelino Oosthuizen lees Pirow Bekker se kortverhaal, BOODSKAP VAN DIE DUIF.
8/1/202320 minutes, 18 seconds
Episode Artwork

Kortom 25 Julie 2023

Francois van Rensburg lees Leon van Nierop se kortverhaal, MY NAAM IS BART.
7/25/202331 minutes, 43 seconds
Episode Artwork

Kortom 18 Julie 2023

Wessel Pretorius lees Wilken Calitz se kortverhaal, FRATRES.
7/18/202320 minutes, 56 seconds
Episode Artwork

Kortom 11 Julie 2023

Johny Klein lees Salvia E. Ockhuis se kortverhaal, VAN OUMA NIGGIE EN VAN ENGELE.
7/11/202320 minutes, 11 seconds
Episode Artwork

Kortom 4 Julie 2023

Susanne Beyers lees Wendy Maartens se kortverhaal, DIEDERIK VIND GOUD.
7/4/202323 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Kortom 27 Junie 2023

Elzabé Zietsman lees Nini Bennett se kortverhaal, EK IS TOG MAMMA SE LIEFSTE OU DINGETJIE.
6/27/202321 minutes, 41 seconds
Episode Artwork

Kortom 20 Junie 2023

Dean Balie lees Jaco Jacobs se kortverhaal, DIE MOLLETJIE.
6/20/202318 minutes, 41 seconds
Episode Artwork

Kortom 13 Junie 2023

Francois van Rensburg lees Philip Brand se kortverhaal, GEWAPENDE KERKGANGERS.
6/13/202320 minutes, 48 seconds
Episode Artwork

Kortom 6 Junie 2023

Miché van Wyk lees Lourens Fourie se kortverhaal, OOM BERTIE SE BARBER.
6/6/202316 minutes, 1 second
Episode Artwork

Kortom 30 Mei 2023

Sue Pyler-Slabbert lees Corlia Fourie se kortverhaal, WANGE.
5/30/202318 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Kortom 23 Mei 2023

Andre Samuels lees se kortverhaal, NAG BY DIE DRIF.
5/23/202327 minutes, 42 seconds
Episode Artwork

Kortom 16 Mei 2023

Johny Klein lees Liza Daniëls se kortverhaal, OOM JAN KARRETJIES EN DIE DUIWEL.
5/16/202314 minutes, 6 seconds
Episode Artwork

Kortom 9 Mei 2023

Karli Heine lees twee kortverhale van Koos Kombuis, DIE KIND IS NIE DOOD NIE en SNAGS HOOR EK DIE KRETE.
5/9/202315 minutes, 56 seconds
Episode Artwork

Kortom 2 Mei 2023

Sulette Thompson lees J van Melle se kortverhaal, DIE TUISKOMS.
5/2/202310 minutes, 9 seconds
Episode Artwork

Kortom 25 April 2023

Dean Balie lees twee van Jan Spies se kortverhale, WAAKSAAM OP DIE VLUG en ENGEL MET ’N FORD.
4/25/202318 minutes, 19 seconds
Episode Artwork

Kortom 18 April 2023

Anton Schmidt lees J. Van Melle se kortverhaal, OOM DIEDERIK LEER OM TE HUIL.
4/18/202324 minutes, 57 seconds
Episode Artwork

Kortom 11 April 2023

Dean Balie lees Jan Spies se kortverhaal, 'N POORT DEUR DIE KOUE.
4/11/202316 minutes
Episode Artwork

Kortom 7 April 2023

Johny Klein lees twee Paasfeesstories. Die eerste storie, ‘N PRAGTIGE PAASFEESSTORIE, het hy op Algoagemeenskapkerk se webblad gekry. Die tweede storie met die titel, PASE, is geskryf deur Hans du Plessis.
4/7/202315 minutes, 25 seconds
Episode Artwork

Kortom 4 April 2023

Renske Jacobs lees Elza Smal se storie, DIE WIT OLIFANT NUUS UIT DIE WILDEBOS. Elza speel hierin met Afrikaanse idiome.
4/4/202318 minutes, 1 second
Episode Artwork

Kortom 28 Maart 2023

Riaan Visman lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, WISKUNDE.
3/28/202313 minutes, 37 seconds
Episode Artwork

Kortom 21 Maart 2023

Johny Klein lees Jan Rabie se kortverhaal, EK HET JOU GEMAAK.
3/21/202314 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Kortom 14 Maart 2023

Anrich Herbst lees Jan Rabie se kortverhaal, DAAR’S WATER.
3/14/202320 minutes, 17 seconds
Episode Artwork

Kortom 7 Maart 2023

Johny Klein neem ons terug na die dae toe ons nog kinders was. Hy lees MOESMAN DIE MUISMAN, geskryf deur Pieter W. Grobbelaar.
3/7/20239 minutes, 39 seconds
Episode Artwork

Kortom 28 Februarie 2023

Elanza Swart lees Trish Goosen se kortverhaal, DIE RYLOOPMOORDENAAR.
2/28/202321 minutes, 38 seconds
Episode Artwork

Kortom 21 Februarie 2023

Johny Klein lees André Dippenaar se kortverhaal, NUWEJAAR OP STRANDFONTEIN.
2/21/202326 minutes, 12 seconds
Episode Artwork

Kortom 14 Februarie 2023

Frieda van den Heever lees Rachelle Greef se kortverhaal. ASEM.
2/14/202320 minutes, 38 seconds
Episode Artwork

Kortom 7 Februarie 2023

Johny Klein lees twee monoloë van Hennie Aucamp, GROEN en HIERDIE HANDE.
2/7/202315 minutes, 29 seconds
Episode Artwork

Kortom 31 Januarie 2023

Dean Balie lees Jan Rabie se kortverhaal, DOODGELD.
1/31/202320 minutes, 59 seconds
Episode Artwork

Kortom 24 Januarie 2023

Johny Klein lees twee rubrieke uit die pen van Nataniël.
1/24/202312 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Kortom 17 Januarie 2023

Simoné Benjamin lees Helena Gunther se kortverhaal, RIGTING SUID.
1/17/202318 minutes, 2 seconds
Episode Artwork

Kortom 10 Januarie 2023

Johny Klein lees twee rubrieke uit die pen van Nataniël.
1/10/202312 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Kortom 3 Januarie 2023

Albert Maritz lees Dana Snyman se kortverhaal, DIE DOWWE SPOOR VAN DIRK LIGTER.
1/3/202322 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Kortom 27 Desember 2022

Estelle de Beer lees Japie Coetzee se kortverhaal, MATIE.
12/27/202217 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Kortom 20 Desember 2022

Cintaine Schutte lees Rachelle Greeff se kortverhaal, SÊ VIR HOM DIS NOOIT TE LAAT NIE.
12/20/202222 minutes, 45 seconds
Episode Artwork

Kortom 13 Desember 2022

Berta le Roux-Wahl lees sketse uit haar ouma, Cora Esterhuizen, se boek, ERVARINGE IN DIE SENDINGVELD VAN SUIDER-AFRIKA.
12/13/202225 minutes
Episode Artwork

Kortom 6 Desember 2022

De Klerk Oelofse lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, TANGO.
12/6/202213 minutes, 38 seconds
Episode Artwork

Kortom 29 November 2022

Botha Enslin lees Elma Potgieter se kortverhaal, DIE KIS, en Nataniël se storie, NUWE LEWE.
11/29/202222 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Kortom 22 November 2022

Marion Holm lees Heinrich van der Mescht se kortverhaal, KOM TERUG, ISASKAR, KOM TERUG!
11/22/202213 minutes, 43 seconds
Episode Artwork

Kortom 15 November 2022

Reginald Hufkie lees gedeeltes uit sy boek,VERHALE VAN ‘N WEESKIND.
11/15/202229 minutes
Episode Artwork

Kortom 8 November 2022

Pieter van Zyl lees Heinrich van der Mesch se kortverhaal, DIE PRINS.
11/8/202214 minutes, 8 seconds
Episode Artwork

Kortom 1 November 2022

Luan Jacobs lees Deon Meyer se kortverhaal, DIE WILDBEWAARDER.
11/1/202222 minutes, 37 seconds
Episode Artwork

Kortom 25 Oktober 2022

Chloé van Rooyen lees E.K.M. Dido se kortverhaal, BABY.
10/25/202217 minutes, 27 seconds
Episode Artwork

Kortom 18 Oktober 2022

Deel 2: Rika Sennett lees Elsa Joubert se DOGTERS VAN AFRIKA.
10/18/202228 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Kortom 11 Oktober 2022

Dean Balie lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, AMPER NORMAAL.
10/11/202216 minutes, 15 seconds
Episode Artwork

Kortom 4 Oktober 2022

Deel 1: Rika Sennett lees Elsa Joubert se DOGTERS VAN AFRIKA.
10/4/202227 minutes, 11 seconds
Episode Artwork

Kortom 27 September 2022

Simone Benjamin lees Abraham H. De Vries se kortverhaal, ODE AAN ‘N OU MAN WIE SE STRATE OOR HOM TREUR.
9/27/202215 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Kortom 20 September 2022

Anton Dekker lees Jan J.F. Viljoen se kort kortverhaal, HOE EK MYSELF RYK GESPAAR HET. Johny Klein lees HERMAANS ASKIES SE OPERASIE en GEKONFOESTE GESLAGSREGISTERS deur Ferdinand Deist.
9/20/202225 minutes, 27 seconds
Episode Artwork

Kortom 13 September 2022

Jana Kruger lees Abraham H. De Vries se kortverhaal, STORM.
9/13/202222 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

Kortom 6 September 2022

Rina Nienaber lees Hennie Aucamp se kortverhaal, AU CLAIRE DE LA LUNE.
9/6/202215 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Kortom 30 Augustus 2022

André Samuels lees jan Spies se kortverhaal, DIE ANTIE MET DIE PIENK ROK.
8/30/202215 minutes, 31 seconds
Episode Artwork

Kortom 23 Augustus 2022

Elma Potgieter lees twee van haar eie kortverhale, ‘N GELIEFDE VROU en AGTER SLOT EN GRENDEL.
8/23/202226 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Kortom 16 Augustus 2022

In vanaand se KORTOM kan jy uitsien na n kortverhaal deur Maretha Maartens.Ira Blanckenberg lees Maretha Maartens se kortverhaal, NONNETJIE VAN AARDT SE LAASTE DAG OP AARDE.
8/16/202220 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Kortom 9 Augustus 2020

Izel Bezuidenhout lees Marieta van der Vyfer se kortverhaal, SY PRAAT NIE.
8/9/202226 minutes, 45 seconds
Episode Artwork

Kortom 2 Augustus 2022

Dean Balie lees Anton Döckel se kortverhaal, WIND. Dit het die derde plek behaal in PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie.
8/2/202215 minutes, 54 seconds
Episode Artwork

Kortom 26 Julie 2022

Anton Dekker lees twee van Jan J. F. Viljoen se kortverhale,  KRIP-DEERNIS en HOW LUCKY CAN YOU GET? Die stories kom uit die bundel, WAAR, WOLHAAR EN AMPER WAAR, wat deur die skrywer saamgestel is.
7/26/202218 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Kortom 19 Julie 2022

Daneel van der Walt lees Hendie Grobbelaar se kortverhaal, DIE ROOI TEKKIES.
7/19/202219 minutes, 19 seconds
Episode Artwork

Kortom 12 Julie 2022

Rina Nienaber lees André P. Brink se se kortverhaal, ‘N SEWENTIGER IN DIE STAD.
7/12/202214 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Kortom 5 Julie 2022

Kay Smith lees Emile Joubert kortverhaal, SOUT.
7/5/202218 minutes, 36 seconds
Episode Artwork

Kortom 28 Junie 2022

Nie alle spookstories hoef bangmaakstories te wees nie... Rika Sennett lees Jan van Tonder se kortverhaal, DIE TOLLENAAR.
6/28/202214 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Kortom 21 Junie 2022

Wilhelm van der Walt lees Elsa Joubert se kortverhaal, DIE OFFER.
6/21/202216 minutes, 40 seconds
Episode Artwork

Kortom 14 Junie 2022

Rina Nienaber lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, BROOD.
6/14/202214 minutes, 26 seconds
Episode Artwork

Kortom 7 Junie 2022

Dean Balie lees A. A. J. van Niekerk se kortverhaal, DITTO.
6/7/202217 minutes, 31 seconds
Episode Artwork

Kortom 31 Mei 2022

Karli Heine lees Dana Snyman se kortverhaal, KLARA MAJOLA.
5/31/202218 minutes, 38 seconds
Episode Artwork

Kortom 24 Mei 2022

Johny klein lees C.J Langenhoven se spookstorie, MY SPOOK-ONTMOETING.
5/24/202218 minutes, 59 seconds
Episode Artwork

Kortom 17 Mei 2022

Johny Klein lees Chris Barnard se kortverhaal, WIELE VIR PIETMAN.
5/17/202210 minutes, 32 seconds
Episode Artwork

Kortom 10 Mei 2022

Dean Balie lees twee kortverhale deur André P. Brink - NATTIGHEID IN DIE DROOGTE en WEL TE RUSTE.
5/10/202218 minutes, 32 seconds
Episode Artwork

Kortom 3 Mei 2022

Nic de Jager lees Chris Barnard se essay, OM LAASTE TE KAN LAG.
5/3/202214 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Kortom 26 April 2022

Nic de Jager lees Chris Barnard se essay, MY REËN.
4/26/202211 minutes, 13 seconds
Episode Artwork

Kortom 19 April 2022

Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale, HOOR JY? en BLOMKINDERS.
4/19/202214 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Kortom 12 April 2022

Frieda van den Heever lees Marie Toerien se kortverhaal, BITTER DAISIES.
4/12/202215 minutes, 53 seconds
Episode Artwork

Kortom 5 April 2022

Anrich Herbst lees T.T. Cloete se kortverhaal VIER HOEKHUISE voor.
4/5/202212 minutes, 58 seconds
Episode Artwork

Kortom 29 Maart 2022

Dean Balie lees Petra Müller se die kortverhaal, DIE BLINDE MAN SE HUIS HET NIE GORDYNE NIE.
3/29/202218 minutes, 30 seconds
Episode Artwork

Kortom 22 Maart 2022

Antoinette Kellermann lees Dot Serfontein se kortverhaal, POEDING.
3/22/202219 minutes, 19 seconds
Episode Artwork

Kortom 15 Maart 2022

Eben Genis lees 'n paar van Nataniël se rubrieke uit sy jongste bundel, 107 KAALKOPPE.
3/15/202216 minutes, 32 seconds
Episode Artwork

Kortom 8 Maart 2022

Juanita Swanepoel lees Petra Müller se kortverhaal, BY DIE GHOENIEBOS.
3/8/202218 minutes, 23 seconds
Episode Artwork

Kortom 1 Maart 2022

Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE INVUL VAN PA SE EERSTE BELASTINGVORM, Uit sy bundel, Vonke uit die koeroeklip - 'n Eie verhaal uit Namakwaland.
3/1/202214 minutes, 8 seconds
Episode Artwork

Kortom 22 Februarie 2022

Joanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal, STERTJIE SONDER STRIK.
2/22/202212 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Kortom 15 Februarie 2022

Pieter van Zyl lees Jan Rabie se kortverhale, DIE DAG VAN DIE ROOS en LIED OOR NIEMANDSLAND.
2/15/202219 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Kortom 8 Februarie 2022

Elanza Swart lees Emma Bekker se kortverhaal, BLOEDVERWANT.
2/8/202211 minutes, 42 seconds
Episode Artwork

Kortom 1 Februarie 2022

André Samuels lees Petra Müller se kortverhaal, DIE STERK OU MAN.
2/1/202215 minutes, 1 second
Episode Artwork

Kortom 25 Januarie 2022

Martelize Kolver lees Emma Bekker se kortverhaal, VOËLVRY.
1/25/202215 minutes, 28 seconds
Episode Artwork

Kortom 18 Januarie 2022

Chris van Niekerk lees Petra Müller se kortverhaal, DIE DWERG VAN DIE INFANTA.
1/18/202218 minutes, 37 seconds
Episode Artwork

Kortom 11 Januarie 2022

Frieda van den Heever lees Maretha van der Westhuysen se kortverhaal, OM TE LEEF.
1/11/202218 minutes, 35 seconds
Episode Artwork

Kortom 4 Januarie 2022

Ira Blanckenberg lees Dana Snyman se kortverhaal, NAT NAKASA, 1992.
1/4/202213 minutes, 59 seconds
Episode Artwork

Kortom 28 Desember 2021

Johann Nel lees 'n essay voor uit die pen van Marthinus Versfeld. Hy noem dit OPRUIM.
12/28/202115 minutes, 45 seconds
Episode Artwork

Kortom 21 Desember 2021

Luister na twee kortverhale wat te make het met Kersfees. Susanne Beyers lees dit voor. Die een verhaal is deur Maretha van der Westhuysen, en is getiteld HIERDIE OUKERSAAND. Die tweede is 'N TOVERWATER-KERSFEES deur Rona Rupert.
12/21/202117 minutes, 5 seconds
Episode Artwork

Kortom 14 Desember 2021

Cintaine Schutte lees Emma Bekker se kortverhaal,  WE FREAKKINGS, voor uit haar bundel, VEL. Soos haar digkuns, getuig Bekker se kortverhale van fyn waarneming, humor, musikaliteit en verbeelding.
12/14/202115 minutes, 48 seconds
Episode Artwork

Kortom 7 Desember 2021

Wessel Pretorius lees 'n uittreksel voor uit 'n nuwe boek, HELP! MY DORP HOU 'N KUNSTEFEES! - 'N CRAZY KOMEDIE, deur Koos Kombuis.
12/7/202115 minutes, 35 seconds
Episode Artwork

Kortom 30 November 2021

Ons het vandeesmaand geluister na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na N.P. van Wyk Louw se KINDERFANTASIE. Waldemar Schultz is die voorleser.
11/30/202112 minutes, 36 seconds
Episode Artwork

Kortom 23 November 2021

Ons fokus vandeesmaand op stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei, en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na Elsa Joubert se 'N LES IN MUSIEK. Joanie Combrink is die voorleser.
11/23/202121 minutes
Episode Artwork

Kortom 16 November 2021

Vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is, Herinnering se wei, en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Nic de Jager lees André P. Brink se SKULD EN BOETE voor.
11/16/202120 minutes, 45 seconds
Episode Artwork

Kortom 9 November 2021

Vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is, Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na Elisabeth Eybers se 'N PASTORIEDOGTER. Roeline Daneel is die voorleser.
11/9/202120 minutes, 43 seconds
Episode Artwork

Kortom 2 November 2021

In KORTOM vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel, wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Jy kan uitsien na vertellings deur Elisabeth Eybers, André P. Brink, Elsa Joubert en nog meer. Ons skop af met Dolf van Niekerk se verhaal, DIE ANATOMIE VAN 'N EERSTE DOOD. Petrus du Preez lees dit voor.
11/2/202110 minutes, 58 seconds
Episode Artwork

Kortom 26 Oktober 2021

Luister na twee kort vertellings, wat eintlik koerantrubrieke was, deur Annelie Botes. Dit kom uit die keur, Voetstoots, wat in 2020 uitgegee is. Sy noem dit 'N LYS VAN TROUMANNE en 'N VERPLIGTE VAK. Riélle Heine gaan dit voorlees.
10/26/202113 minutes, 22 seconds