Chris Viljoen kyk na die waardevolle bydrae van heuningbostee in borskankernavorsing.
2 Apr
Chris Viljoen gesels met die landbouweerkundige Dudley Rowswell oor sy loopbaan wat oor 45 jaar gestrek het.
4/1/2016 • 12 minutes, 26 seconds
2 Apr
Chris Viljoen gesels met die landbouweerkundige Dudley Rowswell oor sy loopbaan wat oor 45 jaar gestrek het.
4/1/2016 • 12 minutes, 26 seconds
26 Mar
Chris Viljoen vind meer uit oor die sukses met Werk vir vleilande in die ariede parke van die Noord-Kaap.
3/25/2016 • 11 minutes, 51 seconds
19 Mar
'n Projek is tans aan die gang om die totale oppervlakte onder besproeiing in Suid-Afrika op te dateer, aangesien die laaste beraming in 1992 plaasgevind het.
3/18/2016 • 12 minutes, 23 seconds
12 Mar
Die natuur se gratis bestuiwingsdiens kan beter benut word deur die aanplant van stroke blomplante.
3/11/2016 • 12 minutes, 27 seconds
5 Mar
Chris Viljoen kyk na veldlammers teenoor lamhokke, en die waarde van garskweekhuise om voeding aan te vul.
3/4/2016 • 12 minutes, 8 seconds
27 Feb
Hoe baat boere by die eiendombelasting wat hulle aan munisipaliteite betaal?
2/26/2016 • 11 minutes, 47 seconds
20 Feb
'n Volhoubare bedryfsinisiatief om kelderassistente op te lei, groei steeds ná 30 jaar.
2/19/2016 • 12 minutes, 17 seconds
13 Feb
Chris Viljoen kyk na die sukses wat behaal is met die bewaring in landbou-program in die Namakwadistrik.
2/12/2016 • 12 minutes, 28 seconds
6 Feb
Chris Viljoen kyk na die die SA Landbou Onderwysersvereniging se kongres by Hoër Landbouskool Oakdale.
2/5/2016 • 12 minutes, 28 seconds
30 Jan
Hoe verloop onderhandelings met die SKA in die Noord-Kaap? Boere moet hulle plase aan die einde van 2017 verlaat.
1/29/2016 • 12 minutes, 30 seconds
23 Jan
Hoe verloop onderhandelings met SKA in die Noord-Kaap – boere moet hul plase einde 2017 verlaat.
1/22/2016 • 11 minutes, 34 seconds
16 Jan
Indringerbome kan tot 900 l water per boom per dag verbruik.
1/16/2016 • 9 minutes, 26 seconds
9 Jan
Die Karoo Jeugstigting wil kinders die geleentheid bied om hul drome te verwesentlik.
1/8/2016 • 12 minutes, 28 seconds
2 Jan
Die gevolge van verkeerde beweidingspraktyke, oorbeweiding en uittrapping van die veld.
1/1/2016 • 12 minutes, 25 seconds
26 Dec
Sowat 200 miljoen liter water per sekonde word benodig om die wêreld se kos te produseer
12/25/2015 • 12 minutes, 3 seconds
19 Dec
Chris Viljoen kyk na vroue wat suksesvol met vee boer en hoe hul mans daaroor voel.
12/18/2015 • 12 minutes, 23 seconds
12 Dec
Die Anatoliese herdershond is bekend vir sy beskerming van sy veetrop teen roofdiere.
12/11/2015 • 12 minutes, 28 seconds
5 Dec
Boere se hulp word gevra om 'n antwoord te vind teen die 40-jaar oue probleem van peestersiekte in Suid-Afrika.
12/4/2015 • 11 minutes, 52 seconds
28 Nov
Die helfte van die wêreld se kos uit water, word deur boerdery geproduseer, en nie uit visvangste nie!
11/28/2015 • 11 minutes, 31 seconds
21 Nov
Chris Viljoen kyk na Agri SA se strukture van grondvlak tot nasionale vlak.
11/20/2015 • 12 minutes, 27 seconds
14 Nov
Chris Viljoen vertel van moderne tegnologie wat satellietbeelde gebruik om water te bespaar.
11/13/2015 • 12 minutes, 15 seconds
7 Nov
Runderpes onder kleinvee kom in Angola voor. Is daar voldoende grensbeheermaatreëls in plek?
11/6/2015 • 12 minutes, 28 seconds
31 Oct
Elsenburgforum 31 Oktober 2015
10/30/2015 • 12 minutes, 11 seconds
24 Oct
Elsenburgforum 24 Oktober 2015
10/23/2015 • 12 minutes, 22 seconds
17 Oct
Elsenburgforum 17 Oktober 2015
10/16/2015 • 10 minutes, 11 seconds
10 Oct
Elsenburgforum 10 Oktober 2015
10/9/2015 • 11 minutes, 12 seconds
3 Oct
Elsenburgforum 3 Oktober 2015
10/2/2015 • 12 minutes, 28 seconds
26 Sep
Elsenburgforum 26 September 2015
9/25/2015 • 12 minutes, 3 seconds
19 Sep
Elsenburgforum 19 September 2015
9/18/2015 • 11 minutes, 6 seconds
12 Sep
Elsenburgforum 12 September 2015
9/11/2015 • 12 minutes, 29 seconds
5 Sep
Elsenburgforum 5 September 2015
9/4/2015 • 12 minutes, 14 seconds
29 Aug
Elsenburgforum 29 Augustus 2015
8/28/2015 • 12 minutes, 2 seconds
22 Aug
Elsenburgforum 22 Augustus 2015
8/21/2015 • 11 minutes, 56 seconds
15 Aug
Elsenburgforum 15 Augustus 2015
8/14/2015 • 12 minutes, 2 seconds
8 Aug
Elsenburgforum 8 Augustus 2015
8/7/2015 • 10 minutes, 37 seconds
1 Aug
Elsenburgforum 1 Augustus 2015
7/31/2015 • 12 minutes, 4 seconds
25 Jul
Elsenburgforum 25 Julie 2015
7/24/2015 • 12 minutes, 29 seconds
18 Jul
Elsenburgforum 18 Julie 2015
7/18/2015 • 12 minutes, 28 seconds
11 Jul
Elsenburgforum 11 Julie 2015
7/10/2015 • 12 minutes, 13 seconds
4 Jul
Elsenburgforum 4 Julie 2015
7/4/2015 • 11 minutes, 52 seconds
27 Jun
Elsenburgforum 27 Junie 2015
6/26/2015 • 12 minutes, 27 seconds
20 Jun
Elsenburgforum 20 Junie 2015
6/19/2015 • 12 minutes, 27 seconds
13 Jun
Elsenburgforum 13 Junie 2015
6/12/2015 • 12 minutes, 30 seconds
6 Jun
Elsenburgforum 6 Junie 2015
6/5/2015 • 12 minutes, 17 seconds
30 May
Elsenburgforum 30 Mei 2015
5/29/2015 • 12 minutes, 6 seconds
23 May
Elsenburgforum 23 Mei 2015
5/23/2015 • 12 minutes, 30 seconds
16 May
Elsenburgforum 16 Mei 2015
5/15/2015 • 9 minutes, 47 seconds
9 May
Elsenburgforum 9 Mei 2015
5/8/2015 • 12 minutes, 18 seconds
25 Apr
Elsenburgforum 25 April 2015
4/24/2015 • 12 minutes, 30 seconds
18 Apr
Elsenburgforum 18 April 2015
4/17/2015 • 12 minutes, 28 seconds
11 Apr
Elsenburgforum 11 April 2015
4/10/2015 • 12 minutes, 20 seconds
4 Apr
Elsenburgforum 4 April 2015
4/3/2015 • 12 minutes, 12 seconds
28 Mar
Elsenburgforum 28 Maart 2015
3/27/2015 • 12 minutes, 13 seconds
21 Mar
Elsenburgforum 21 Maart 2015
3/20/2015 • 12 minutes, 15 seconds
14 Mar
Elsenburgforum 14 Maart 2015
3/13/2015 • 12 minutes, 10 seconds
7 Mar
Elsenburgforum7 Maart 2015
3/6/2015 • 12 minutes, 21 seconds
28 Feb
Pruimbraaisous en makataanstukke is enkele produkte van 'n plaaskonfytaanleg op Piket Bo-Berg.
2/27/2015 • 11 minutes, 51 seconds
21 Feb
Chris Viljoen kyk na die potensiaal van die byebedryf in Suid-Afrika.
2/20/2015 • 12 minutes, 1 second
14 Feb
Krag uit beesmis haal 'n groot hap uit 'n Swartlandplaas se Eskomrekening.
2/13/2015 • 12 minutes, 30 seconds
7 Feb
'n Rehabilitasieprojek in die Twee Riviere poog om krities bedreigde visspesies se voortbestaan te verseker.
2/6/2015 • 10 minutes, 41 seconds
31 Jan
Kolganse wat groot skade in graanlande veroorsaak, se vleisgehalte en smaak word ondersoek.
1/30/2015 • 12 minutes, 27 seconds
24 Jan
Die Vanrhynsdorp indringerplantprojek poog om Prosopis hok te slaan.
1/24/2015 • 12 minutes, 16 seconds
17 Jan
Piesangplantasies word wêreldwyd deur 'n siekte bedreig.
1/16/2015 • 12 minutes, 5 seconds
10 Jan
Chris Viljoen gesels met Ralph Swart, wat 2014 se nuwe toetreder tot kommersiële landbou-toekenning gekry het.
1/9/2015 • 12 minutes, 7 seconds
3 Jan
Chris Viljoen kyk na die waarde van maatskaplike vennootskappe op plase.
1/2/2015 • 12 minutes, 24 seconds
27 Dec
Chris Viljoen praat met 'n boer wat op agt plase boer met sy vrou aan sy sy, en die hulp van verskeie vierwielmotorfietse.
12/26/2014 • 12 minutes, 11 seconds
20 Dec
Hoe behartig jy jou boerdery met slegs 25% sig, en wat is jou lewensuitkyk?
12/19/2014 • 12 minutes, 4 seconds
13 Dec
Chris Viljoen kyk na die waarde van boomlusern, of tagasasti, vir klein- en grootvee.
12/12/2014 • 11 minutes, 58 seconds
6 Dec
'n Swart Ekonomiese Bemagtigingsprojek langs die Weskus neem die leiding met komkommerproduksie.
12/5/2014 • 12 minutes, 23 seconds
29 Nov
Ystee van rooibosekstrak, en 'n rooibosroete wag op besoekers aan Clanwilliam en omgewing.
11/28/2014 • 12 minutes, 15 seconds
22 Nov
Chris Viljoen praat met Jerome Thomas, die 2014 Plaaswerker van die Jaar in die Wes-Kaap.
11/21/2014 • 12 minutes, 27 seconds
15 Nov
Veeboere dra die verantwoordelikheid om hulle diere teen bedreigings soos roofdiere te beskerm.
11/14/2014 • 12 minutes, 29 seconds
8 Nov
Chris Viljoen kyk na die oorsaak en simptome van soutgannavergiftiging by Dorpers in die Vanrhynsdorpdistrik.
11/7/2014 • 12 minutes, 6 seconds
1 Nov
Speldekussings, tolbosse en proteas kan landwyd onder sekere voorwaardes verbou word.
10/31/2014 • 12 minutes, 24 seconds
25 Oct
Die Wes-Kaap Landcare-span is nasionaal beloon vir hulle aktiwiteite in 2014.
10/24/2014 • 12 minutes, 21 seconds
18 Oct
Die droëvrugtebedryf ge erkennning aan sy hoofbestuurder vir 38 jaar diens. Chris Viljoen vind ook meer uit oor die internasionale sultanakonferensie.
10/17/2014 • 12 minutes, 23 seconds
11 Oct
Die sagtevrugtebedrywe gee jaarliks erkenning vir die beste plaaswerker van die jaar.
10/11/2014 • 12 minutes, 28 seconds
4 Oct
Chris Viljoen vind uit hoekom bewaringslandbou die enigste manier sal wees om die wêreld teen 2050 te voed.
10/3/2014 • 12 minutes, 6 seconds
27 Sep
Plaaslik geteelde Percheronperde kan binne die afsienbare tyd na die buiteland uitgevoer word.
9/26/2014 • 12 minutes, 16 seconds
20 Sep
Die wolpyplyn is leeg met 'n groeiende vraag na die vesel.
9/19/2014 • 12 minutes, 20 seconds
13 Sep
Chris Viljoen kyk na die herstel van vleilande deur natuurlike plantegroei terug te bring in die ekostelsel.
9/12/2014 • 12 minutes, 20 seconds
6 Sep
Chris Viljoen kyk na die wolskaapbedryf, wat sy beskeie ontstaan op Mamre naby Kaapstad, gehad het.
9/5/2014 • 12 minutes, 18 seconds
30 Aug
Chris Viljoen kyk na die noodsaak om die groot landboupotensiaal van Afrika te ontsluit.
8/29/2014 • 12 minutes, 29 seconds
23 Aug
Hidrobreking in die Karoo – wat doen boere om sigbaar en hoorbaar te wees?
8/22/2014 • 12 minutes, 27 seconds
16 Aug
Chris Viljoen kyk na die wolmark en tegnologietoepassings op die wolplaas.
8/15/2014 • 12 minutes, 23 seconds
9 Aug
Die oudste volstruisnavorsingsplaas ter wêreld vier volgende week sy vyftigste bestaansjaar.
8/8/2014 • 12 minutes, 21 seconds
2 Aug
Chris Viljoen vind meer uit oor sybokhaar, 'n nis-vesel en luukse produk wat drie verskillende markte bedien.
8/1/2014 • 12 minutes, 31 seconds
26 Jul
Chris Viljoen kyk na die ekonomiese impak van infrastruktuur op boerdery in die Oos-Kaap.
7/25/2014 • 12 minutes, 24 seconds
19 Jul
'n Doktorsgraad in bier lei tot 'n bierbrouery op 'n familieplaas in die Cederberge.
7/18/2014 • 12 minutes, 26 seconds
12 Jul
Chris Viljoen kyk na die biodiversiteit sosiale projekte in die ariede Sanparke.
7/11/2014 • 12 minutes, 16 seconds
5 Jul
Chris Viljoen kyk na volhoubare boerdery in harmonie met die omgewing van Namakwaland.
7/4/2014 • 12 minutes, 2 seconds
28 Jun
Chris Viljoen kyk na die waardevolle bydrae van heuningbostee in borskankernavorsing.
6/28/2014 • 12 minutes, 30 seconds
21 Jun
Te koop: 'n Donkie of meer as een as jy oor die nodige weiding beskik.
6/21/2014 • 11 minutes, 47 seconds
14 Jun
Wat het 'n sonstofie en 'n wonder bag te doen met 'n klimaatverandering veldtog?
6/14/2014 • 12 minutes, 20 seconds
7 Jun
Waar begin jy met veldherstel na jare se oorbeweiding en min reën? Chris Viljoen vind uit.
6/7/2014 • 12 minutes, 29 seconds
31 May
8060 wyne is deur 310 wynkenners uit 40 lande op vanjaar se Concours Mondial de Bruxelles in België beoordeel.
5/31/2014 • 12 minutes, 24 seconds
24 May
Hoe vergelyk die SA sagtevrugtebedryf met die van ons vernaamste kompetisie?
5/24/2014 • 12 minutes, 20 seconds
17 May
Chris Viljoen kyk na seep, gemaak van kraalbosolie, wat suksesvol aangewend word vir ekseemprobleme.