Winamp Logo
DS Program Cover
DS Program Profile

DS Program

English, Social, 1 season, 19 episodes, 2 hours, 36 minutes
About
Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.
Episode Artwork

Kapitalis Party Onderhoud

In hierdie episode gesels Dirk met twee verteenwoordigers van die nuutgestigde Kapitalis Party, Gideon Joubert en Louie Nel. (capitalist.org.za) Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210 Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/ Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2 Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2 Dirk Scheepers Program op YouTube ►
4/2/201912 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Emile Coetzee Van Eensgesind

In hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/) Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/ Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210 Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/ Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2 Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2 Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
3/21/201934 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

Kliek - Aas, Liggelowigheid En Eureka

In hierdie week se episode van die Dirk Scheepers Program word daar gekyk na kliek-aas in die media, liggelowigheid en Eureka in die Noord-Kaap. Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/ Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210 Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/ Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2 Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2 Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
3/12/20197 minutes, 9 seconds
Episode Artwork

Finansiële Geletterdheid, Jay En Trevor Se Twis En Chris Van Heerden

Dirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210 Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/ Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2 Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2 Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
3/4/20196 minutes, 7 seconds
Episode Artwork

Konsentrasiekampe En Die Kaap Party

Dirk kyk hierdie week na die Britse maaifoedie Jacob Rees-Mogg asook die Kaap Party en hul planne vir afstigting. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210 Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/ Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2 Dirk Scheepers Program op iTunes ► https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2 Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
2/20/20196 minutes, 36 seconds
Episode Artwork

Podmedia, Hoërskool Driehoek En Max Moles

Dirk is terug met sy weeklikse bondige episode en hy bespreek Max du Preez en die tragedie by Hoërskool Driehoek. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-program Dirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1 Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2 Dirk Scheepers Program op iTunes ► https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2 Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
2/11/20195 minutes, 52 seconds
Episode Artwork

Geseënde Geloftedag, Kersfees en 2019

Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com - Ek is onlangs aangesê dat omdat ek Afrikaners se klagtes uitspreek in die buiteland, goed soos plaasmoorde, onteiening ens, maak dit van ons klakouse en wys dit ons onvermoë om ons eie probleme op te los. Dink julle dit is billike kritiek of is dit my goeie reg om die internasionale gemeenskap bewus te maak van die probleme wat Afrikaners raak?
12/28/20185 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Selfbeskikking 3

Hierdie derde episode in die Dirk Scheepers-Program selfbeskikking reeks word geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com Skakels: Ernst Roets Konteks Episode: https://www.youtube.com/watch?time_continue=1025&v=CXLBqk_DLzI Podlitiek Episode: https://itunes.apple.com/us/podcast/spesiale-episode-3-geloftedag/id1403813337?i=1000425875786&mt=2
12/19/20185 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Selfbeskikking 2

Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis. www.afrikander.com Ek wil vandag fokus op van die nuutste gebeure in wêreldwye selfbeskikking maar dit dan ook terugbring na die verskeie groepe onder Afrikaners wat ook hierdie doelstelling het
12/7/20186 minutes, 1 second
Episode Artwork

Sebastiaan Biehl

Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy babaseuntjie was woelig in die agtergrond so ek moes dele van die episode uitsny en ek het al op die harde manier geleer dat mense sal nie bly luister na die podsending as die audio kwaliteit sleg is nie. Elk geval, daar is tog ‘n paar stukkies wysheid en sinsig wat uitgekom het uit die gesprek en ons beplan ‘n opvolg episode. Skakels Beslissing in die Karoo: https://goo.gl/M3P4vE Maroela Media Skrywes: https://maroelamedia.co.za/author/sebastiaanbiehl/
12/1/201814 minutes, 25 seconds
Episode Artwork

Selfbeskikking

'n Saak wat Afrikaners na aan die hart lê. Konsentreer of emigreer? Skakels --> https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/herman-toerien-cancer https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-geen-onafhanklikheid-vir-nieu-caledonie/ https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-is-n-vreedsame-multi-kulturele-samelewing-moontlik/ https://www.facebook.com/pages/category/Community-Organization/OASE-Onafhanklike-Afrikaner-selfbeskikkingsekspedisie-221377837901182/ https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/konsentreer-of-emigreer/
11/19/20186 minutes, 25 seconds
Episode Artwork

Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland

Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland by Dirk Scheepers
11/13/20186 minutes, 4 seconds
Episode Artwork

Die "Gelofte-lied" en Willem Petzer opvolg

Skakel tot die Gelofte-lied: https://www.youtube.com/watch?v=II7Z2ldgaR8 Hans Pienaar in Business Day: https://www.businesslive.co.za/bd/opinion/2018-10-17-afriforum-strikes-a-strange-chord-when-it-comes-to-uniting-afrikaners/
10/25/20185 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Onteiening opvolg en Fox Nuus insetsel

Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in. Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.
9/5/20185 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Die MiWay-fiasko

MiWay se bedryfshoof maak 'n glips. Kort mense "Twitter-konsultante"? 5-minute van die DS Program se pret en plesier. Skakels: Dirk Hermann se brief https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/miway-baas-klap-afrikaners-en-toe-klap-hulle-terug/ Oorspronklike Twiet: https://twitter.com/reneotto5901/status/1027488170361999365
8/21/20185 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Die #farmlist-sage

Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.
8/16/20184 minutes, 40 seconds
Episode Artwork

Afrikaners en Zoeloes vat hande?

Kort op die hakke van die Zoeloe dreigemente van sesessie kom die aankondiging hierdie week dat Afriforum met Koning Zwelithini van die Zoeloes ontmoet het om grondonteiening sonder vergoeding te bespreek en selfs sy verjaarsdag-banket by te woon. https://www.thesouthafrican.com/afriforum-meet-with-zulu-king-zwelithini-discuss-land-expropriation/ En vir die van julle wat nie die saga volg nie, soos ons se op die internet die tldr, too long didn’t read, die oorvereenvoudiging van die saak was dat Ramaphosa voorgestel het dat die Ingonyama trust nie die beplande onteiening wet sal vryspring nie. Daarop het die Zoeloe koning sy gat gewip en sy krygers en Impi saamgeroep en verskeie dreigemente gemaak in Ulundi. Ramaphosa moes toe bietjie terugval om sy gat te red en belowe die Zoeloe land sal nie gevat word nie, maar nie dieselfde beloftes gemaak aan die Afrikaners nie En toe hierdie week ontmoet die leiers van Afriforum en Solidariteit met die Zoeloe koning en regter Ngwenya wat as voorsitter van die Ingonyama trust dien. En die kommentare op Twitter, terloops ek dink die kommentare is van hoër gehalte nadat Twitter sy onlangse skoonmaaksessie gehad het, was dat hierdie skuif ‘n gevoel gehad het van die “vyand van my vyand is my vriend.”
8/3/20184 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Zoeloe Vryheid, die reënboognasie en die Afrikaner

In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie? Twitter: @DSProgram Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @Podlitiek
7/9/20185 minutes, 27 seconds
Episode Artwork

Misdaad teen die Mensdom

Ek het baie terugvoer gekry oor my laaste episode en daarvoor wil ek vir my luisteraars baie dankie sê! Ons gesels oor die olimpiese spele van verdrukking - alle skakels tot videos onder: Skakel Tucker Carlson: https://www.youtube.com/watch?v=l76v4JW2BtQ
5/24/20187 minutes, 33 seconds